Langkloof starts civils on VSBK Expansion

Langkloof starts civils on VSBK Expansion

Langkloof Stene het amptelik op die 13de Mei 2013 begin met die siviele werk vir die uitbreiding van die volgende 18 VSBK skagte en vandag, die 16de Julie 2013 het ons die eerste beton gegiet vir die voetstukke van die staalstruktuur waaronder die skagte gebou gaan word.

On May the 13th 2013 Langkloof Bricks officially started the civil works for the expansion of the next 18 VSBK Shafts and today, 16 07 2013 cast the concrete of the foundation blocks of the steel structure under which the shafts will be built.

Categories

EECB: